Laerskool Slot van die Paarl
Hier ontsluit ons u kind se toekoms...
1857 - 2019
Die volgende Sport word by Laerskool Slot van die Paarl afgerig: 

  • Atletiek
  • Krieket
  • Swem
  • Rugby
  • Netbal
  • Tennis
  • Landloop
  • Hokkie - oefengroep


Laerskool Slot van die Paarl neem aan 'n Buiteskole Privaatliga deel - wat beteken ons kompeteer teen privaatskole. 

Daar word elke jaar aan die Buiteskole Proewe deelgeneem, waar daar dan 'n gekombineerde toerspan gekies word.

Daar word ook gedurende die week vriendskaplike wedstryde gereŽl teen die Laerskole in die dorpies rondom ons.

Kontak Laerskool Slot van die Paarl
Tel:  021-8698007,  Faks:  021-8698010,
Epos: slotps@telkomsa.net   
Posbus 2035, Windmeul, 7630
Hoofweg, Windmeul